Die #ImStaying veldtog is die laaste ruk op almal se lippe.  Dit het op sosiale media platvorms behoorlik soos ‘n veldbrand versprei, en het almal behoorlik aan die gons.  Die Groot Ontbyt gesels met Jarrette Petzer via Skype.